Die verskil tussen goeie en uitstekende geleenthede
Uitstekende geleenthede het duidelike struktuur en sterk koördinering. Baie geleenthede lyk mooi. Die dekor is reg. Die venue is reg. Die gaste is daar. Tog voel sommige funksies professioneel en vloeiend, terwyl ander ongestruktureerd voel. Die verskil lê nie net in hoe dit lyk nie. Die verskil lê in hoe dit bestuur word. ’n Goeie […]
Die verskil tussen goeie en uitstekende geleenthede Read More »








