WAT KOS ’N EVENT REGTIG?
Wanneer mense ’n eventbegroting opstel, begin hulle gewoonlik by die groot items. Venue, kos, dekor en vermaak kry eerste aandag. Die probleem is dat kleiner kostes later begin opstapel. Dink aan afleweringsfooie, personeel, tegniese ondersteuning, vervoer, drukwerk, ekstra toerusting, sekuriteit, skoonmaak, lisensies en laaste-minuut veranderings. Hierdie uitgawes lyk op hul eie klein, maar saam kan […]
WAT KOS ’N EVENT REGTIG? Read More »










